You are here:   Sub Menu > Testimonials
Register   |  Login

Afrikaans

Contact Us

Pre-planning

Pre-paid Contracts

Funeral Arrangements

CARE-NET™

Seminars

Testimonials

After Care

Tombstones

Premises and Facilities

Wall of Remembrance

NFDA - Accreditation

Scheduled Funerals


Words of appreciation

From: Margaret

Dear Elsabé 

Thank you so much for your personal help and compassion with the arrangements for my Mom’s funeral. 

From the beginning to the end everything was so perfect. 

Thank you for your attention to detail. Your staffs are the best ever and a great credit to your training and care. 

Grobbelaars & Church Street Funerals are truly the best in the business. 

With my sincere thanks, appreciation and love. 

 

From: Joy van Rensburg (Dogter)

Mario en medewerkers van Grobbelaars Begrafnisdienste

Baie dankie vir u bystand en ondersteuning, met die verassing van my Moeder, mev C E Schrader.  Dit het my baie gehelp in ‘n droewige tyd en ek sal dit altyd onthou. 

Sterkte aan u almal met hierdie besondere diens. 

Groete

 

From: Chris, Lisette Steinmann

Liewe Johanna

Baie dankie vir al die steun en onderskraging wat ons ontvang het. Dit word opreg waardeer.

Mag die Here jou ryklik seën met sy liefde en vrede sodat jy kan aanhou deel met bedroefde families.

Beste wense

 

From: (Mev) Elsa Roux & familie

Aan Grobbelaars & Church Street Begrafnisdienste

Baie dankie vir die begrafnisreëlings vir my man, wat op so 'n professionele wyse maar tog met soveel deernis hanteer was.

Ons waardeer u meelewing met ons in ons hartseer tyd.

Seënwense
 

 

From: Tiaan en Joey Gildenhuys

Geagte Mev Basilio

Begrafnis van wyle Imari Prinsloo

Graag wil ons net hiermee namens al die familie en vriende van wyle Imari Prinsloo aan u onderneming baie dankie sê vir die professionele en vriendelike wyse waarop alles hanteer was.

Ons wil spesifiek graag vir Mario en Olive uitsonder, asook vir Jan vir sy dienste by die graf.

Mag ons Here Jesus Christus u en u onderneming, asook u personeel, oorvloediglik seën vir die wyse waarop julle ons hartseer hanteer het.

Groete in ons Here Jesus Christus!

Tiaan en Joey Gildenhuys
 

 

From: Ds Charl Oosthuizen

Namens die familie van wyle J J Oosthuizen wil ek u opreg bedank vir die deernis en puik diens wat Grobbelaars en Elsabé, en veral Johanna de Beer, aan ons gegee het vir die begrafnisdiens.

 

From: Pieter en Evie Botha

Die Direkteur en personeel Grobbelaars

Net om baie dankie te sê vir julle professionele diens met die reëlings van Steven se begrafnis.

Ons sal altyd onthou hoe julle ons in ons diepste hartseer met soveel simpatie en liefde bygestaan het.

'n Baie GROOT dankie veral aan Elsabé.

Van die begrafnisbrief en die lieflike kranse en kisruiker tot die maak en oprigting van die grafsteen getuig van julle opregte medelye.

Mag die Here julle maatskappy seën.

Baie liefde en dank

 

From: Herman en Etta le Roux

Geagte Mevrou Basilio

Graag wil ons u en u personeel bedank vir die effektiewe en professional dienslewering tydens die begrafnisreëlings van wyle Henk Blom.

Ons wil ook van hierdie geleentheid gebruik maak om in die besonder ons dank en waardering uit te spreek teenoor Johan de Beer vir al sy hulp, geduld en ondersteuning met die voorafgaande reëlings. Johan is 'n staatmaker en lewer uitstaande diens.

Dankie aan mevrou Johanna de Beer vir die hulp en ondersteuning met die finalisering van die begrafnisreëlings.

Dan ook ‘n woord van dank aan Henno de Klerk vir sy goeie diens en hulp met die begrafnisdiens te Pretoria Oos Begraafplaas.

Ons stel dit hoog op prys.

 

From: Mnr Phillip de Beer

I/S Begrafnisreëlings vir my vrou: wyle Mev de Beer

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om u almal hartlik te bedank vir die puik dienste gelewer tydens die afsterwe van my vrou.

Ek het die gemoedsrus gehad dat alle reëlings in goeie hande is. Dit is gestaaf deur die pragtige diens en bystand wat u gelewer het.

Nogmaals baie dankie.

 

From: Johan Cloete (Executor)

Dear Sirs

Deceased:  D J Cloete

I just want to tell you how impressed I was with the excellent service we got from Mario in handling the funeral and death certificate of my late father. He was extremely helpful, and everything he said he would do, he did – and more!

I will definitely promote your firm with friends and family.

Thank You

 

From: Reneé Carbonatto

Dear Elsabé

I would like to convey to you how pleased and satisfied Giuseppe and I were with the level of service and the professionalism that we received from Grobbelaars with the passing away of my late mother-in-law. From start to finish you are a very efficient company to do business with. We never felt manipulated or pressurized in any way, but rather like valued clients.

The entire process was handled proactively, confidentially and thoroughly professional. Your attention to detail was much appreciated.

I wish you every success in the future – you certainly deserve it. I will be recommending your service to anyone that may need them.

Thank you Elsabé, Mario and Adéle for a job well done!

Regards
Reneé Carbonatto
 

 

From: Evelyn Western and M. Buys

Dear Elsabé

We would like to say a very special thank you to you and all your staff for the loving, caring manner you assisted us with everything after our beloved husband and father’s death.

Words can’t express how very much we appreciate all your caring professionalism.